top of page

Krises en vernuwing

Hennie Meyer praat oor lewens-krisesse en hoe dit 'n mens dikwels die geleentheid bied om te vernuwend te dink. Hennie het verskeie ondernemings suksesvol bedryf en sy huidige onderneming, IPI Consult, help ondernemings om hul wins-potensiaal te optimaliseer. Hennie beskik oor 'n M.Ed graad in onderwysbestuur.

Vooruitgang

bottom of page