HARDEBAARD
Oorleef industrialisasie
In ons samelewing het ons baie geriewe wat “primitiewe” samelewings nie het nie, soos elektrisiteit, lopende water, teerpaaie, selfone en nog meer. Is ons egter beter daaraan toe? Ja, baie inwoners van die Eerste Wêreldlande is gewis beter daaraan toe. Hoewel die moderne wêreld ver van perfek is, is die moderne leefstyl waarskynlik ...
Bou 'n boog...
Daar is iets terapeuties daaraan om boog te skiet – en dit is gewis ook die geval met boogbou. Om met die hout te werk en dit versigtig in ’n boog te omskep, is ’n wonderlike ervaring. ’n Mens begin met ’n harde en onbuigbare plank waarop jy die plan vir die boog teken. Dan begin jy stadig the boog afwerk met 'n vyl en skraaplem. Die hout word versigtig van die middel na die punte verwyder totdat die plank begin buig.